Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lawaai
lawaai [boodskap #127527] Wo, 21 Augustus 2019 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lawaai
Afbreking: la•waai


Werkwoord: lawaai
Verlede tyd: het gelawaai

Betekenis:
• 'n Geraas maak; rumoerig wees.

Gebruik:
• Julle lawaai die bure wakker!

Vertaling:
Engels: to make a noise, kick up a row
Nederlands: lawaaien


Selfstandige naamwoord: lawaai
Meervoud:

Betekenis:
• Harde, steurende klanke.

Gebruik:
• Die partytjie se lawaai het die bure ontstel.

Spreekwoord:
• Groot lawaai, weinig wol. [Gesê van iemand wat 'n groot ophef maak oor 'n nietigheid.]

Sinoniem:
• geraas
• rumoer

Antoniem:
• stilte

Verwant:
• lawaaierig
• lawaaierigheid
• lawaaimaker

Vertaling:
Engels: noise, hubbub, din, uproar, row, tumult
Nederlands: lawaai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afkraak
Volgende onderwerp: joernalis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:02:02 MGT 2024