Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » harpuis
harpuis [boodskap #127525] Di, 20 Augustus 2019 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
harpuis
Afbreking: har•puis


Selfstandige naamwoord: harpuis
Meervoud:

Betekenis:
• (skeepvaart) Versmelte mengsel van geel hars, lynolie en moontlik vet of swawel ter behandeling van die hout bokant die waterlyn.

Gebruik:
• Hout kan met harpuis teen verwering en wurms beskerm word.

Spreekwoord:
• Ek laat hom harpuis ruik. [Iemand oorwin.]

Wisselvorm:
• arpuis

Vertaling:
Engels: resin, rosin
Nederlands: harpuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anekdote
Volgende onderwerp: afkraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:22:51 MGT 2024