Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anekdote
anekdote [boodskap #127524] Di, 20 Augustus 2019 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
anekdote
Afbreking: anek•do•te


Selfstandige naamwoord: anekdote
Meervoud: anekdotes

Betekenis:
• 'n Kort interessante storie, staaltjie, of vertelling (wat vir 'n spesifieke doel vertel word, bv. vir inligting, vermaak, humor, venyn, of om karakter te openbaar).

Gebruik:
• Sy boek is minder ambisieus van opset en gefokus op 'n enkele anekdote, sonder om vernuf en subtiliteit op te offer.
• Die boek bevat lekker verhale en anekdotes.

Verwant:
• anekdoties
• anekdotiese

Vertaling:
Engels: anecdote
Nederlands: anekdote

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anekdoties
Volgende onderwerp: harpuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:01:42 MGT 2024