Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baseer
baseer [boodskap #127516] Ma, 19 Augustus 2019 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
baseer
Afbreking: ba•seer


Werkwoord: baseer
Verlede tyd: het gebaseer
Teenwoordige deelwoord: baserende
Verlede deelwoord: gebaseerde

Betekenis:
• Op iets anders bou; op iets grond of steun; uitgaan vanaf.

Gebruik:
• Hy baseer sy artikel op 'n vroeëre uitspraak van hooggeregshof.
• Sy baseer haar konklusie op misleidende gegewens.

Vertaling:
Engels: to base
Nederlands: baseren

Notas:
• Dit is 'n algemene spelfout om "baseer" as "basseer" (met twee S'e) te spel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lakmoestoets
Volgende onderwerp: ekosisteem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:07:00 MGT 2024