Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duisende
duisende [boodskap #127513] Ma, 19 Augustus 2019 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duisende
Afbreking: dui•sen•de


Hooftelwoord: duisende

Betekenis:
• 'n Onbekende getal in die orde van 2 000 tot 10 000.

Gebruik:
Duisende mense het na die byeenkoms opgeruk.

Vertaling:
Engels: thousends
Nederlands: duizenden


Selfstandige naamwoord: duisend
Meervoud: duisende
Verkleinwoord: duisendjie
Meervoud van verkleining: duisendjies

Betekenis:
• Meervoud van 'n duisend. Veelvoude van 1000.

Gebruik:
• Die vyand stoom by die duisende oor die heining.

Vertaling:
Engels: thousends
Nederlands: duizenden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duisend
Volgende onderwerp: gras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:56:42 MGT 2024