Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bath
Bath [boodskap #127504] So, 18 Augustus 2019 16:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Romeinse badhuis (Great Bath).
Die Romeinse badhuis (Great Bath).
Bath is 'n beroemde gesondheidsoord aan die rivier Avon in Somerset, Wes-Engeland. Dit was reeds by die Romeine baie gewild vanweë die genesende bronne en warm baaie. Vandag is dit bekend vir die Romeinse oorblyfsels, waarskynlik die beste in Engeland. Die stad is in Wêreldoorlog II kwaai gebombardeer omdat dit een van die pragstede van Engeland is (die "Baedeker raids"), en wel uit wraak vir die bombardemente op Duitse stede.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bate
Volgende onderwerp: Bathlaping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 04:59:28 MGT 2024