Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bate
Bate [boodskap #127503] So, 18 Augustus 2019 16:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bate is 'n term vir -
a) die besittinge van 'n persoon of firma;
b) die eiendom van 'n oorledene nadat alle skulde betaal is; of
c) watter besittinge oorbly wanneer iemand bankrot is.

Bates kan tasbaar of ontasbaar wees. Voorbeelde van tasbare bates sluit in kontant, motorvoertuie, voorraad ens.
Voorbeelde van ontasbare bates sluit in klandisiewaarde, patente, ens.

Bates word tipies geklassifiseer as bedryfsbates en nie-bedryfsbates.
Bedryfsbates is bates wat deur die normale loop van besigheid in minder as 'n jaar in kontant omgeskakel behoort te kan word.
Nie-bedryfsbates is enige bate wat normaalweg meer as een jaar sal neem om in kontant om te skakel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Batavia
Volgende onderwerp: Bath
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:18:18 MGT 2024