Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bastinado
Bastinado [boodskap #127500] So, 18 Augustus 2019 16:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bastinado word toegepas.
Bastinado word toegepas.
Bastinado is 'n Asiatiese vorm van marteling. Die voetsole van die gevangene word geslaan. Dit veroorsaak ontsettende pyn.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bastille
Volgende onderwerp: Bataafse Republiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:19:30 MGT 2024