Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bastiaanse, Wilhelm Ange François (Frans Bastiaanse)
Bastiaanse, Wilhelm Ange François [boodskap #127498] So, 18 Augustus 2019 15:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wilhelm Ange François (Frans) Bastiaanse (1868 - 1947) was 'n Nederlandse digter, behorende tot die digtersgeslag wat onmiddellik op dié van "De Nieuwe Gids" volg. Van hom verskyn Gedichten (1909), Een Zomerdroom (1919). Die meeste van sy poëtiese werk is nog in tydskrifte versprei.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Basterkoedoe
Volgende onderwerp: Bastille
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:44:46 MGT 2024