Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bassiaan (Witkenpylstormvoël)
Bassiaan [boodskap #127492] So, 18 Augustus 2019 06:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Bassiaan in vlug.
'n Bassiaan in vlug.
Die bassiaan (ook witkenpylstormvoël of bassiaanstormvoël genoem, Procellaria aequinoctialis) is 'n groot, swart seevoël met ’n opvallende snawel en ’n witterige kinnebak. Hulle volg dikwels skepe en word in die suidelike oseane aangetref. Hulle broei in kolonies op verspreide eilande.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bassel, Anna Margaretha
Volgende onderwerp: Basspinnekop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 15:51:29 MGT 2024