Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herhaal
herhaal [boodskap #127479] Sa, 17 Augustus 2019 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herhaal
Afbreking: her•haal


Werkwoord: herhaal
Verlede tyd: het herhaal

Betekenis:
• Om iets weer te doen of te sê; van voor af begin.

Gebruik:
• Dieselfde storie word tot vervelens toe herhaal.

Sinoniem:
• oordoen
• oorsê
• repeteer
• reïtereer

Verwant:
• herhaling
• herhaaldelik
• herhaalbaar

Vertaling:
Engels: to repeat, reiterate, say over again
Nederlands: herhalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lus
Volgende onderwerp: vang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:27:23 MGT 2024