Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » spul
spul [boodskap #127457] Ma, 12 Augustus 2019 19:49
Inligting is tans aan-lyn  Inligting
Boodskappe: 6471
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
spul
Afbreking: spul


Selfstandige naamwoord: spul
Meervoud:
Verkleiningsvorm: spulletjie
Meervoud van verkleining: spulletjie

Betekenis:
• 'n Klomp dinge, persone of sake.

Gebruik:
• Die hele spul kom by ons oorslaap.
• Dit is 'n deurmekaar spul.

Vertaling:
Engels: the lot
Nederlands: spul

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdwyn
Volgende onderwerp: bitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 24 07:39:31 UTC 2019