Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bartolommeo, Fra
Bartolommeo, Fra [boodskap #127431] So, 11 Augustus 2019 07:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Girolamo Savonarola deur Fra Bartolomeo, ongeveer 1498.
Girolamo Savonarola deur Fra Bartolomeo, ongeveer 1498.
Fra Bartolommeo (1472 - 1517) was 'n Italiaanse skilder, gebore in Florence (Italië), vriend van Raphael ('n beroemde skilder in eie reg). Hy het ’n beroemde portret van Savonarola ('n dominikaan en van 1494 tot 1498 heerser oor die Florentynse Republiek) geskilder.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bartók, Béla
Volgende onderwerp: Bas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:52:08 MGT 2024