Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Seaborne familie (Ek is opsoek na informasie van die Seabornes)
Seaborne familie [boodskap #127233] Vr, 26 Julie 2019 13:24
Lilithseaborne  is tans af-lyn  Lilithseaborne
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2019
Karma: 0
Junior Lid
Hi julle

Ek is opsoek na informasie oor die Seabornes. Ek het my familie getrek tot by 1867, maar kom nie verder nie.
Ek het die volgende, ek begin met my pa:

Ronald Edward Francis Seaborne - 1962
Alfred Edward Francis Seaborne - 1932-1986
Alfred William Seaborne - 1905-1979
Edward William Seaborne - 1867-1931

Ek het geen informasie oor die laasgenoemde se ouers nie.
Kan enige iemand dalk help?

/fa/95/0/
Vorige onderwerp: Pieterse familie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 24 07:26:24 UTC 2019