Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Seaborne-familie (Ek is opsoek na informasie van die Seabornes)
Seaborne-familie [boodskap #127233] Vr, 26 Julie 2019 13:24
Lilithseaborne  is tans af-lyn  Lilithseaborne
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2019
Karma: 0
Junior Lid
Hi julle

Ek is opsoek na informasie oor die Seabornes. Ek het my familie getrek tot by 1867, maar kom nie verder nie.
Ek het die volgende, ek begin met my pa:

Ronald Edward Francis Seaborne - 1962
Alfred Edward Francis Seaborne - 1932-1986
Alfred William Seaborne - 1905-1979
Edward William Seaborne - 1867-1931

Ek het geen informasie oor die laasgenoemde se ouers nie.
Kan enige iemand dalk help?

/fa/95/0/
  • Aanhangsel: Seabornes.JPG
    (Grootte: 95.20KB, 666 kere afgelaai)
Vorige onderwerp: Familie Wapen : BESTER
Volgende onderwerp: Pieterse-lyn Rhenosterhoek, Olifantspoort, Nooitgedacht Rustenburg Distrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:09:16 MGT 2024