Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » inderdaad
inderdaad [boodskap #127174] So, 21 Julie 2019 20:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6472
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
inderdaad
Afbreking: in•der•daad



Bywoord: inderdaad

Betekenis:
• 'n Bevestiging dat iets die geval is; werklik; regtig.

Gebruik:
• Dit is inderdaad 'n moeilike vraag.

Vertaling:
Engels: indeed, really, in fact
Nederlands: inderdaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stelling
Volgende onderwerp: ware
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 24 08:50:51 UTC 2019