Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bywerk
bywerk [boodskap #127165] So, 21 Julie 2019 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18627
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bywerk
Afbreking: by•werk



Werkwoord: werk by, bywerk
Verlede tyd: het bygewerk

Betekenis:
• Inligting opdateer of aanvul; veranderinge aanbring om iets op datum te bring.

Gebruik:
• Ek gaan die artikel bywerk.

Sinoniem:
• opdateer
• aanvul

Afgelei:
• bywerking

Vertaling:
Engels: to update
Nederlands: bijwerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feite
Volgende onderwerp: verdien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:10:55 MGT 2024