Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verby
verby [boodskap #127086] Ma, 15 Julie 2019 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verby
Afbreking: ver•by




Bywoord: verby

Betekenis:
• Reeds geëindig; klaar; oor.
• Al verder as die plek waar die spreker is.

Gebruik:
• Die konsert is verby.
• Die bus is reeds verby.

Spreekwoord:
• Dis neusie verby. [Die kans is verlore.]

Vertaling:
Engels: over, finished; past
Nederlands: voorbij


Voorsetsel: verby

Betekenis:
• Verder gaan as wat iets ander is.

Gebruik:
• Sy ry verby op haar fiets.

Vertaling:
Engels: past
Nederlands: voorbij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luister
Volgende onderwerp: naar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:24:46 MGT 2024