Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insekkundige
insekkundige [boodskap #127083] Ma, 15 Julie 2019 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insekkundige
Afbreking: in•sek•kun•di•ge
Samestelling: insek + kundige



Selfstandige naamwoord: insekkundige
Meervoud: insekkundiges

Betekenis:
• Persoon wat insekte wetenskaplik bestudeer.

Gebruik:
• Maria Sibylla Merian was 'n insekkundige wat die metamorfose van die skoenlapper gedokumenteer het.

Wisselvorm:
• insektekundige

Sinoniem:
• entomoloog
• insektoloog
• insektekenner

Vertaling:
Engels: entomologist
Nederlands: insectenkenner, entomoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bosbreker
Volgende onderwerp: oom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:32:52 MGT 2024