Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Opgefrommelde kar
Opgefrommelde kar [boodskap #127069] So, 14 Julie 2019 08:32
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
"Skattie, het jy al ooit ‘n opgefrommelde R20-noot gesien?" vra die vrou.
"Nee," sê haar man.
Sy haal 'n R20-noot tussen haar borste uit.
"Skattie, het jy al ooit 'n opgefrommelde R50-noot gesien?" vra vroulief.
"Uh, nee," sê hy so 'n bietjie meer nuuskierig.
Sy gee hom weer so ‘n stoute knipoog en steek verleidelik haar hande voor by haar panty in en trek 'n gefrommelde R50-noot uit.
"Sê my. het jy al ooit R300,000-noot opgefrommel gesien?"
"Nee," sê hy nou regtig al erg opgewonde!!!
"Wel, gaan kyk dan in die garage..."
Vorige onderwerp: Gevaarlike gholf
Volgende onderwerp: Gratis troue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:01:53 MGT 2024