Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paljas
paljas [boodskap #126744] Ma, 24 Junie 2019 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Paljasse
Paljasse
paljas
Afbreking: pal•jas
Uitspraak: /ˈpɐl.jɐs/



Selfstandige naamwoord: paljas
Meervoud: paljasse
Verkleinwoord: paljassie
Meervoud van verkleining: paljassies

Betekenis:
• 'n Hanswors of nar; iemand in verspotte drag wat mense met toertjies en grappies vermaak.
• 'n Toormiddel of doepa.

Gebruik:
• Die paljas vermaak die kinders by die sirkus.
• Agapanthus is onder andere vir paljas en medisyne gebruik.

Sinoniem:
• hanswors
• nar

Vertaling:
Engels: jester, clown, fool, baffoon; magic potion
Nederlands: paljas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geraasbesoedeling
Volgende onderwerp: akroniem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 04:37:41 MGT 2024