Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geraasbesoedeling
geraasbesoedeling [boodskap #126743] Ma, 24 Junie 2019 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geraasbesoedeling
Afbreking: ge•raas•be•soe•de•ling
Samestelling: geraas + besoedeling



Selfstandige naamwoord: geraasbesoedeling
Meervoud:

Betekenis:
• (ekologie) Enige harde en aanhoudende klank wat hinderlik of skadelik vir die ore is.

Gebruik:
Geraasbesoedeling is nie net onaangenaam nie, dit kan permanente skade aan mens se gehoor aanrig.

Hiperoniem:
• besoedeling

Vertaling:
Engels: noise pollution
Nederlands: geluidsoverlast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hol
Volgende onderwerp: paljas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:52:03 MGT 2024