Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » pleknaamkunde
pleknaamkunde [boodskap #126674] Ma, 17 Junie 2019 19:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6035
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
pleknaamkunde
Afbreking: plek•naam•kunde
Samestelling: pleknaam + kunde
Uitspraak: /ˈplɛknɑːmˌkœndə/



Selfstandige naamwoord: pleknaamkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Studie en kennis van plekname (toponieme); die oorsprong, betekenisse en gebruik van plekke se name.

Gebruik:
Pleknaamkunde is 'n onderafdeling van die naamkunde (of onomastiek).

Sinoniem:
• toponimie

Verwant:
• pleknaamkundige

Vertaling:
Engels: toponymy
Nederlands: toponymie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motor
Volgende onderwerp: idioom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 16 00:32:03 UTC 2019