Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » motor
motor [boodskap #126673] Ma, 17 Junie 2019 19:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6035
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
motor
Afbreking: mo•tor




Selfstandige naamwoord: motor
Meervoud: motors
Verkleiningsvorm: motortjie
Meervoud van verkleining: motortjies

Betekenis:
• Motorvoertuig of kar; voertuig met drie of meer wiele, 'n enjin en bakwerk.
• Masjien wat krag lewer; gereedskap wat een of ander vorm van energie in meganiese energie omskep.

Gebruik:
• 'n Motor word gewoonlik in 'n motorhuis of onder 'n motorafdak geberg.
• Die vliegtuig se motor het uitgebrand.

Vertaling:
Engels: motor, engine, motor-car, automobile
Nederlands: auto

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aap
Volgende onderwerp: pleknaamkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 16 00:01:05 UTC 2019