Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dadelik
dadelik [boodskap #126667] So, 16 Junie 2019 19:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18809
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dadelik
Afbreking: da•de•lik




Bywoord: dadelik

Betekenis:
• Onmiddellik; sonder uitstel; nou en nie later nie.
• Direk; sonder draaie.

Gebruik:
• Ek gaan nou dadelik my tande borsel.
• Die gang lei dadelik na die straat.

Sinoniem:
• onmiddellik

Antoniem:
• later

Vertaling:
Engels: now, immediately; directly, at once
Nederlands: onmiddellijk, meteen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wiskunde
Volgende onderwerp: tussenwerpsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 18:23:18 MGT 2024