Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » wiskunde
wiskunde [boodskap #126666] So, 16 Junie 2019 18:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 6035
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
wiskunde
Afbreking: wis•kun•de




Selfstandige naamwoord: wiskunde
Meervoud:

Betekenis:
• (wetenskap) Die studie van getalle en syfers.

Gebruik:
Wiskunde word algemeen gedefinieer as die studie van patrone in strukture, verandering en ruimte; meer informeel gestel, kan 'n mens sê dat dit die studie van 'getalle en syfers’ is.

Sinoniem:
• matesis

Afgelei:
• wiskundige
• wiskundig

Afkorting:
• wisk.

Vertaling:
Engels: mathematics
Nederlands: wiskunde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: akkerboom
Volgende onderwerp: dadelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 16 00:11:28 UTC 2019