Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dunderm
dunderm [boodskap #126664] So, 16 Junie 2019 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Nommer 2 is die maag, nommer 3 die dunderm en nommer 6 die dukderm.
Nommer 2 is die maag, nommer 3 die dunderm en nommer 6 die dukderm.
dunderm
Afbreking: dun•derm
Samestelling: dun + derm



Selfstandige naamwoord: dunderm
Meervoud: dunderms
Verkleinwoord: dundermpie
Meervoud van verkleining: dundermpies

Betekenis:
• 'n Deel van die spysverteringstelsel, tussen die maag en die dikderm.

Gebruik:
• Die dunderm is die langste deel van die spysverteringstelsel, maar is dunner as die dikderm.
• 'n Mense se dunderm is ongeveer 5 tot 6 meter lank en haal die belangrikste voedingstowwe uit die ete.

Vertaling:
Nederlands: dunne darm
Engels: small intestine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: xenofobie
Volgende onderwerp: akkerboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:24:09 MGT 2024