Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » woordsoort
woordsoort [boodskap #126660] So, 16 Junie 2019 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
woordsoort
Afbreking: woord•soort
Samestelling: woord + soort



Selfstandige naamwoord: woordsoort
Meervoud: woordsoorte
Verkleinwoord: woordsoortjie
Meervoud van verkleining: woordsoortjies

Betekenis:
• Die taalkundige kategorisering van 'n woord.

Gebruik:
• Selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde, bywoorde en werkwoorde is voorbeelde van verskillende woordsoorte.
• In Afrikaans word daar tradisioneel tussen 10 verskillende woordsoorte onderskei.

Sinoniem:
• rededeel

Vertaling:
Engels: part of speech, lexical category, lexical class
Nederlands: woordsoort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: samestelling
Volgende onderwerp: koppelteken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:04:08 MGT 2024