Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemp
hemp [boodskap #126646] Sa, 15 Junie 2019 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hemde
Hemde
hemp
Afbreking: hemp
Uitspraak: /ɦɛmp/




Selfstandige naamwoord: hemp
Meervoud: hemde
Verkleinwoord: hempie
Meervoud van verkleining: hempies

Betekenis:
• 'n Kledingstuk wat die bolyf bedek.

Gebruik:
• Hy dra 'n wit 'hemp met 'n kleurvolle das.

Spreekwoord:
• Jy kan dit maar op jou maag skryf en met jou hemp afvee. [Daar sal net mooi niks van kom nie.]
• Die hemp is nader as die rok. ['n Mens moet eers aan eie familie en vriende hulp verleen en dan aan ander.]

Hiponiem:
• kortmouhemp
• langmouhemp
• onderhemp
• seunshemp
• skoolhemp
• T-hemp

Afgelei:
• hempskraag
• hempsmou

Verwant:
• broek
• rok

Vertaling:
Engels: shirt
Nederlands: shirt
Xhosa: ihempe 9

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wolhaarstorie
Volgende onderwerp: viets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:41:55 MGT 2024