Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wolhaarstorie
wolhaarstorie [boodskap #126645] Sa, 15 Junie 2019 16:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wolhaarstorie
Afbreking: wol•haar•sto•rie
Samestelling: wolhaar + storie




Selfstandige naamwoord: wolhaarstorie
Meervoud: wolhaarstories
Verkleinwoord: wolhaarstorietjie
Meervoud van verkleining: wolhaarstorietjies

Betekenis:
• Versinsel wat as die waarheid voorgehou word.

Gebruik:
• Gerugte op sosiale media dat die Voortrekkermonument aan Sjinese verkoop is, is 'n wolhaarstorie.

Verwant:
• wolhaarpraatjies

Vertaling:
Engels: urban legend, rumor
Nederlands: broodjeaapverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Maandag
Volgende onderwerp: hemp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:48:51 MGT 2024