Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lariks
lariks [boodskap #126639] Sa, 15 Junie 2019 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lariks
Afbreking: la•riks



Selfstandige naamwoord: lariks
Meervoud: larikse
Verkleinwoord: lariksie
Meervoud van verkleining: lariksies

Betekenis:
• (plantkunde) 'n Soort denneboom; Naaldboom wat se naalde in die winter afval.

Gebruik:
• Die Europese lariks (Larix decidua) kom natuurlik in die Alpe en die Karpate voor, maar word ook as sierboom in tuine en parke aangeplant.

Afgelei:
• larikshout

Vertaling:
Engels: larch
Nederlands: lariks, lork

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleintongetjie
Volgende onderwerp: naamwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:30:46 MGT 2024