Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleintongetjie
kleintongetjie [boodskap #126638] Sa, 15 Junie 2019 09:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
A is die kleintongetjie.
A is die kleintongetjie.
kleintongetjie
Afbreking: klein•ton•ge•tjie
Samestelling: klein + tongetjie



Selfstandige naamwoord: kleintongetjie
Meervoud: kleintongetjies

Betekenis:
• 'n Lelletjie in die keel; Keëlvormige lappie weefsel agter in die mond wat van die sagte verhemelte afhang, waarmee die neuskanaal afgesluit kan word (Latyn: uvula).

Gebruik:
• Die kind se kleintongetjie is geswel.

Sinoniem:
• huig

Holoniem:
• mond

Vertaling:
Engels: uvula, palatine uvula
Nederlands: huig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huil
Volgende onderwerp: lariks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:58:28 MGT 2024