Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Musiek
Musiek [boodskap #10819] Do, 18 September 1997 00:00
Stephanus Schoeman  is tans af-lyn  Stephanus Schoeman
Boodskappe: 41
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Waar is die land

Waar is die land van
ons voorvaders
Waar is die land van jou
Te veel probleme aan
ons toevertrou
Waar is die land dan nou.

Deur al die oorloë
het ons gekom
'n erf'nis wat deel maak van
'n toekoms vol drome
waar almal kan
deel wees van
die Skepper se plan

Koor:
Vreemde mense het die
weg gebaan maar het
ons nou alleen laat staan.
In hierdie land,
deur bloed gebind sal
ons - ons weer vind

'n Nuwe wêreld
word hier ontknoop
'n Wêreld wat deel maak van
'n Toekoms vol drome
waar almal kan
deel wees van
die Skepper se plan

[snit van die nuwe CD VERRE LANDE van die nuwe
opkomende sanger André Michael]

Daar was navrae ivm Afrikaanse musiek (Dawid Kramer, ens,)
deur iemand in NZ - miskien kan ek jou help.

Riana
Vorige onderwerp: Musieksmaak
Volgende onderwerp: Musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 02:40:57 MGT 2024