Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Baniere!
Baniere! [boodskap #10763] So, 14 September 1997 00:00
meg1093c  is tans af-lyn  meg1093c
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vir almal wat Afrikaans lees en kan verstaan!

Ons is nie "spammers" nie, ons probeer nie goed in u keel afdruk nie en ons
probeer ook geensins pornografie verkoop nie, en ons is glad nie van plan
om enigsins enige persoon na te kom nie. Ons
wil egter u die Afrikaanse leser help, om Afrikaans op die Web te laat
leef! Daar is by die 100 miljoen
web gebruikers en deur van ons dienste te gebruik sal u geweldige
blootstelling onmiddelik kry- en dit in Afrikaans!

Watter produk lewer ons?

1. Het u die banniere gesien wat op elke webbladsy deesdae gesien word? Wil
u graag een hê - ons kan u help!

2. Ons is 'n groot internasionale maatskappy wat verteenwoordiging het in
14 lande.

3. U bannier is natuurlik in Afrikaans - met u gegewens daarop.

4. Die koste - besoek ons en u sal sien!

5. Die gehalte - dit is hoekom daar 14 lande alreeds betrokke is met meer
in die pyplyn.

Waar is dit ?

http://south-africa.hyperbanner.net

Baie dankie dat u hierdie boodskap gelees het!
Vorige onderwerp: Re: Soek woonstel
Volgende onderwerp: GRATIS DIENS!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:32:38 MGT 2024