Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barbados
Barbados [boodskap #126362] So, 02 Junie 2019 09:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Barbados.
Kaart van Barbados.
Barbados is 'n eilandnasie in die Brits-Wes-Indiese argipel. Die eiland lê in die Atlantiese Oseaan, ten ooste van die Karibiese See en noordoos van Venezuela. Die eiland is in 1627 gekoloniseer en voer onder andere suiker, rum, katoen en melasse uit. Die eiland se hoofstad en grootste stad is Bridgetown. Die bevolking is hoofsaaklik Negers.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bantry
Volgende onderwerp: Barbare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:53:05 MGT 2024