Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bantry
Bantry [boodskap #126361] So, 02 Junie 2019 08:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Straat in Bantry.
'n Straat in Bantry.
Bantry is 'n dorp wat uitkyk oor Bantry-baai, in die graafskap Cork, Suid-Ierland. Dit was in 1689 die toneel van skermutseling tussen Engelse en Franse vloot. Tweed, 'n growwe, wollerige materiaal, word hier vervaardig. In die baai word mossels in drywende nette gekweek.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bantock, Granville
Volgende onderwerp: Barbados
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:12:52 MGT 2024