Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Banteng (Bos javanicus)
Banteng [boodskap #126354] Sa, 01 Junie 2019 20:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Banteng-beeste
Banteng-beeste
Banteng (Bos javanicus) is 'n bruin of swart bees van Mianmar (Birma), die Maleise Skiereiland, Borneo, Java, en omliggende gebiede. Hulle is kwaai wanneer hulle wild in die bosse aangetref word, maar is op groot skaal mak gemaak. Hierdie diere word as werkdiere en vir hul vleis gebruik.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bannister, Roger
Volgende onderwerp: Banting, sir Frederick Grant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:27:42 MGT 2024