Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Banksteenbras (Palunolepis grandis)
Banksteenbras [boodskap #126305] Do, 30 Mei 2019 20:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Banksteenbras (Chirodactylus/ Palunolepis grandis) is 'n vissoort naverwant aan die steenklipvisse. Die vis word tot 1 meter (40 duim) lank en kom van Walvisbaai tot Natal voor. Die lyf is liggrys en die kop en vinne is donkerder. Daar is gewoonlik 'n rooi strepie voor die oë. Hulle verkies rots riwwe van 20 – 150 m diep en eet onder andere skaaldiere. Dit is 'n gesogte eetvis.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Banks, sir Joseph
Volgende onderwerp: Bannister, Roger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 15:38:53 MGT 2024