Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bangor
Bangor [boodskap #126281] Wo, 29 Mei 2019 18:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bangor kan na een van die volgense verwys:

1. Biskopstad in Caemarvonshire, Noord-Wallis. ’n Bekende toeriste-sentrum met 'n groot universiteit.

2. 'n Fabriekstad in Maine, V.S.A. Die belangrikste kommersiële sentrum vir die ooste en noordooste van Maine.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bangkok
Volgende onderwerp: Baniaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:26:19 MGT 2024