Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bangkok
Bangkok [boodskap #126280] Wo, 29 Mei 2019 18:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die state van Bangkok.
Die state van Bangkok.
Bangkok is die hoofstad en grootste stad van Thailand (vroeër Siam). Die stad is op die oostelike oewer van die rivier die Menam (Chao Phraya), digby die Golf van Thailand geleë.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bang, Herman Joachim
Volgende onderwerp: Bangor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:50:59 MGT 2024