Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Balmoral
Balmoral [boodskap #126196] So, 26 Mei 2019 18:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Balmoral-kasteel.
Die Balmoral-kasteel.
Balmoral is 'n landgoed en ou kasteel (herbou in ongeveer 1853) in Aberdeenshire, Skotland. Dit kyk uit oor die rivier Dee en was koningin Victoria se geliefkoosde woonplek. Die landgoed van 25,000 acres het bosse waarin herte hou. Dit is steeds ’n gewilde koninklike somerwoning, met ongeveer 50 heeltydse en 50 tot 100 deeltydse personeellede.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ballista
Volgende onderwerp: Baloetjistan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:22:05 MGT 2024