Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ballista
Ballista [boodskap #126171] Sa, 25 Mei 2019 17:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ballista.
'n Ballista.
'n Ballista was 'n Romeinse en Middeleeuse oorlogsmasjien. Dit is aanvanklik vir die werp van swaar klippe gebruik. Later is dit in 'n meer kompakte pylwerpende artilleriewapen omskep.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Ballantyne, Robert Micheal
Volgende onderwerp: Balmoral
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:55:07 MGT 2024