Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Balkan
Balkan [boodskap #126168] Sa, 25 Mei 2019 14:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Balkanskiereiland.
Die Balkanskiereiland.
Balkan kan na een van die volgende verwys:

1. Die Balkan is 'n gebergte in Bulgarye wat van Serwië tot aan die Swart See loop; hoogste punt 2,4 km (7,780 vt.)

2. Die Balkan-skiereiland is 'n gebied van die Adriatiese tot aan die Egeïese en Swart See. Die Balkanstate is Griekeland, Albanië, die voormalige Joego-Slawië (vandag Serwië en Montenegro), Bulgarye en Europees-Turkye, gewoonlik ook Roemenië.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Balju
Volgende onderwerp: Ballade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 00:59:01 MGT 2024