Supertaal
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek »
[boodskap #126126] Do, 23 Mei 2019 20:39
Inligting is tans aan-lyn  Inligting
Boodskappe: 5637
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid

Afbreking: sê
Uitspraak: /sɛː/




Werkwoord:
Verlede tyd: het gesê
Teenwoordige deelwoord: seggend, seggende

Betekenis:
• In woorde uitspreek; mondelings meedeel; praat; betuig.

Gebruik:
• Hoe jy?
• Ma pa trou is 'n lekker ding.

Spreekwoord:
my wie jou vriende is en ek sal jou sê wie jy is. ['n Mens beoordeel iemand aan sy vriende.]
dat kan sit kry. ['n Persoon wat dikbek is en nie sy mening wil uitspreek nie.]

Vertaling:
Engels: say
Nederlands: zeggen

Nota:
• Sien ook "se" (voornaamwoord).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drama
Volgende onderwerp: voorbeeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 19:59:05 UTC 2019