Supertaal
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » sinode
sinode [boodskap #126124] Do, 23 Mei 2019 20:25
Inligting is tans aan-lyn  Inligting
Boodskappe: 5635
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
sinode
Afbreking: si•no•de



Selfstandige naamwoord: sinode
Meervoud: sinodes

Betekenis:
• 'n Kerkvergadering.

Gebruik:
• In 826 hou Pous Eugenius 'n belangrike sinode in Rome waaraan 62 biskoppe deelneem.

Afkorting:
• sin.

Vertaling:
Engels: synod
Nederlands: synode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erken
Volgende onderwerp: drama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 19:13:39 UTC 2019