Supertaal
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » erken
erken [boodskap #126123] Do, 23 Mei 2019 19:16
Inligting is tans aan-lyn  Inligting
Boodskappe: 5636
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
erken
Afbreking: er•ken




Werkwoord: erken
Verlede tyd: het erken

Betekenis:
• Insien; toegee.
• As wettig, eg, korrek aanvaar.

Gebruik:
• Hy wou nie erken dat hy verloor het nie.
• Serwië erken nie Kosovo as 'n onafhanklike land nie.

Verwant:
• erkenning

Vertaling:
Engels: acknowledge, confess
Nederlands: erkennen
Xhosa: ukufanisa

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sodoende
Volgende onderwerp: sinode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 19:39:07 UTC 2019