Supertaal
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » sodoende
sodoende [boodskap #126122] Do, 23 Mei 2019 19:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 5634
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
sodoende
Afbreking: so•doen•de




Bywoord: sodoende

Betekenis:
• Op dié wyse; op die manier; deur dit so te doen.

Gebruik:
• 'n Woordeboek kan gebruik word om woorde na te slaan en sodoende jou woordeskat uit te brei.

Vertaling:
Engels: thereby
Nederlands: zodoende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reg
Volgende onderwerp: erken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 18:40:42 UTC 2019