Supertaal
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » stryd
stryd [boodskap #126120] Do, 23 Mei 2019 18:52
Inligting is tans aan-lyn  Inligting
Boodskappe: 5635
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
stryd
Afbreking: stryd



Selfstandige naamwoord: stryd
Meervoud: stryde

Betekenis:
• 'n Militêre geveg; oorlog; veldslag; rebellie; gewapende verset.
• Worsteling; dispuut; wedywering.
• 'n Wedstryd.

Gebruik:
• Die stryd tussen Israeli en die Palestyne is nog nie gestry nie.
• Dis 'n stryd om betyds by die werk te kom. Wie gaan die stryd wen?
• Die stryd om die beker vind die naweek plaas.

Spreekwoord:
• 'n Stryd om lewe en dood. ['n Besonder hewige stryd.]

Vertaling:
Engels: dispute, struggle, fight, combat, game
Nederlands: strijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laasgenoemde
Volgende onderwerp: reg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 19:29:11 UTC 2019