Supertaal
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertaal
vertaal [boodskap #126118] Do, 23 Mei 2019 18:38
Inligting is tans aan-lyn  Inligting
Boodskappe: 5634
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
vertaal
Afbreking: ver•taal




Werkwoord: vertaal
Verlede tyd: het vertaal
Teenwoordige deelwoord: vertalende

Betekenis:
• 'n Uiting in die een taal in 'n ander taal uitdruk.

Gebruik:
• Goede boeke word dikwels in verskeie tale vertaal.
• Hierdie boek is in elf tale vertaal.

Vertaling:
Duits: übersetzen
Engels: translate
Frans: traduire
Nederlands: vertalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: VSA
Volgende onderwerp: laasgenoemde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 19:03:23 UTC 2019