Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agt
agt [boodskap #126112] Do, 23 Mei 2019 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
agt
Afbreking: agt
Uitspraak: /aχt/




Telwoord: agt

Betekenis:
• Die getal 8. Een meer as sewe en een minder as nege.

Gebruik:
• Sy het agt uit tien vir haar toets gekry.

Wisselvorm:
• ag

Afgelei:
• agttien
• agt-en-twintig

Verwant:
• agtste

Vertaling:
Engels: eight
Frans: huit
Nederlands: acht
Sotho: seswai
Zoeloe: isishiyagalombili


Selfstandige naamwoord: agt
Meervoud: agts

Betekenis:
• Die getal 8.

Gebruik:
• Die agt is besig om my van my kop af te dryf.

Afgelei:
• agthoekig
• agtjarig
• agtkantig
• agtuur

Vertaling:
Engels: eight
Nederlands: acht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: amptelik
Volgende onderwerp: voorsitter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 18:26:49 MGT 2024